VOORGESTELDE OPHEFFING VAN BEPERKING, HERSONERING EN AFWYKINGS VAN VAN ERF 307, KRANSHOEK, BITOU MUNISIPALITEIT

WET OP OPHEFFING VAN BEPERKINGS, 1967 (WET 84 VAN 1967)
Kragtens artikel 3(6) van bostaande Wet word hiermee kennis gegee dat die onderstaande aansoek ontvang is en ter insae lê by die kantoor van die Stadsbeplanningsafdeling, Bitou Munisipaliteit (Kantoor, No 7 Monks View, Kerk Straat). Enige navrae in die verband kan gerig word aan Adél Stander, by 044 – 501 3322, faks 044 533 6885. Die aansoek lê ook ter insae by die Kantoor van die Direkteur, Grondbestuur, Streek 3, Provinsiale Regering van die Wes-Kaap, 4de Vloer, York Park, York Straat, George, vanaf 08:00 – 12:30 en 13:00 – 15:30 (Maandag tot Vrydag). Telefoniese navrae in hierdie verband kan gerig word aan 044 805 8600. Enige besware, met die volledige redes daarvoor, moet skriftelik by die kantoor van bogenoemde Direkteur: Grond Bestuur Streek 3, Privaatsak X6509, George, 6509, ingedien word op of voor, nie minder as 30 dae van die datum van publikasie van hierdie kennisgewing, met vermelding van bogenoemde Wet en die beswaarmaker se erfnommer. Enige kommentaar wat na die voorgemelde sluitingsdatum ontvang word, mag moontlik nie in ag geneem word nie.
Aansoeker Aard van aansoek
Marike Vreken Urban and Environmental Planners Opheffing van ‘n beperkende titelvoorwaarde van toepassing op Erf 307, Kranshoek, om die eienaar in
staat te stel om 8 residensiële woonstelle op die eiendom op rig.

VOORGESTELDE HERSONERING EN AFWYKING: ERF 307, KRANSHOEK, BITOU MUNISIPALITEIT
Kennis word hiermee gegee dat Bitou Munisipaliteit ‘n aansoek ontvang het in terme van Artikel 15 en 17 van die Grondgebruikordonnansie (Ordonnansie 15 van 1985) vir die onderstaande:
Die hersonering van Erf 307, Kranshoek van ‘Residensiële Sone I’ na ‘Residensiële Sone IV’.
Verslapping van die noordelike straat boulyn van 8m na 4m.
Verslapping van die oostelike boulyn van 4m na 2m.
Verslapping van die parkeer vereisters van 10 parkeerplekke na 8 parkeerplekke.

Besonderhede aangaande die voorstel lê ter insae by die Munisipale Stadsbeplanningskantoor (Monks View, Kerk Straat, Plettenbergbaai) gedurende normale kantoorure. Navrae kan gerig word aan die Stadsbeplanner, Adél Stander (Tel: 044 – 501 3322).
Enige kommentaar op of besware teen die aansoek moet op skrif ingedien word ten einde die ondergetekende (Munisipale Bestuurder, Bitou Munisipaliteit, Privaatsak X1002, Plettenbergbaai, 6600 en/of fax nommer 044 – 533 3485) te bereik (en/of per hand ingedien by die Munisipale Kantore, Sewell Straat, Plettenbergbaai) teen nie later nie as Maandag, 6 January 2013, en moet die besonderhede (naam en posadres) van die betrokke persoon insluit. Kommentaar of besware wat na die voorgemelde sluitingsdatum ontvang word, mag moontlik nie in ag geneem word nie.
Persone wat wil kommentaar lewer maar nie kan lees of skryf nie mag die Departement: Strategiese Dienste (Stadsbeplanningsafdeling) besoek waar hul deur ʼn amptenaar bygestaan sal word ten einde hul kommentaar te formaliseer.
A Paulse
Munisipale Bestuurder
Bitou Plaaslike Munisipaliteit
Privaatsak X1002
PLETTENBERGBAAI

Bitou Municipality launches 16 days of activism!

Bitou celebrated the launch of this international event by transporting various groups of people from all 7 wards to one central location, St. Mary’s Anglican Church in New Horizons on the 25 November 2013.

The proceedings started off with some joyous songs and dance celebration from our elderly groups hailing from New Horizons and Crags. Pastor Len Levendal opened with prayer and delivered a message that, “God created women from a man’s rib therefor she is non-lessor than him, but his equal.”

Various sector departments were in attendance and disseminated information and valuable pointers on how to identify an abusive situation and that community should not look away, but blow the whistle.

The main speakers for the day included Department of Justice, South African Police Service, Child Welfare and the Department of Social Development Representatives and all their messages were based on that we should “Break the Silence by Blowing the Whistle”. •

Interruption of Electricity Supply

Bitou-Logo-200x193

UPHAZAMISEKO LOMBANE

IIngingqi zonke zaseBitou. NgeCawa, 21 July 2013 ukususela 06:00 to 19:00.

Ukuba ngaba ngenxa yesiphina isizathu olu phazamiseko alukhange lubekho ngomhla we- 21 July, luyakwenzeka ngomhla we-28 July 2013

UEskom uyakube esenza umzebenzi obalulekileyo kubuxhakaxhaka beentambo ezihambisa umbane kwezingingqi zingentla apha.

UMasipala uyangxengxeza ngokubangela uphazamiseko kwaye uzakuzama konke anakho ukuwubuyisa ngokukhawuleza umbane

Wonke umntu uyalunyukiswa ukuba azithathe njengezinombane ophilayo zonke izixhobo zombane ngelixesha likhankanyiwe ngentla apha.

Ngeenkcukacha ezibanzi qhagamshelana no Mr W. Albertyn kulenombolo 084 448 2846.

INTERRUPTION OF ELECTRICITY SUPPLY

All Bitou areas on Sunday, 21 July 2013 from 06:00 to 19:00.

In case the outage can for any reason not take place on 21 July the alternative date is Sunday, 28 July 2013 from 06:00 to 19:00.

Eskom will carry out maintenance work on the distribution network to the abovementioned areas.

The Municipality apologizes for any inconvenience caused. Customers are warned to treat all electrical equipment as live at all times.

For further information please contact Mr W. Albertyn at 084 448 2846.

ONDERBREKING VAN ELEKTRISITEITS-TOEVOER

Alle Bitou areas op Sondag, 21 Julie 2013 vanaf 06:00 tot 19:00.

Indien die afsluiting om enige rede nie op 21 Julie kan plaasvind nie, is die alternatiewe datum: Sondag, 28 Julie 2013 van 06:00 tot 19:00.

Eskom sal noodsaaklike instandhouding op die distribusie netwerk uitvoer. Die Munisipaliteit vra verskoning vir enige ongerief. Kleinte word gewaarsku om alle toerusting as lewendig te beskou.

Vir enige navrae kontak Mnr W. Albertyn te 084 448 2846.

A PAULSE
MUNICIPAL MANAGER
BITOU MUNICIPALITY

Notice no. 82/2013